Lewe Asof Jy Doodgaan

Jonathan Edwards het aan homself voornemens gemaak, goed waaraan hy homself moes herinner. Gewoontes wat hy wou aanleer. Hy het weekliks na die voornemens gekyk.

Resolution #7:

Never to do any thing, which I should be afraid to do if it were the last hour of my life.

Wat ‘n gedagte! Hoe anders sou die afgelope uur in jou lewe gelyk het as jy geweet het dis jou laaste?