Die Bybel, Christenskap en geloof.. Hoeveel weet jy rerig?

Daar was onlangs in Amerika n opname gedoen om te bepaal hoeveel mense weet van die Bybel, Christenskap en ander gelowe – die resultate is, wel, interresant. Daar was 3400 mense gebel en elkeen is dan 32 vrae gevra. Die berig in die New York Times skep n kommerwekkende prentjie.

Die gemiddelde persoon het 50% van die vrae reg gekry.. Die resultate:

“Those who scored the highest were atheists and agnostics, as well as two religious minorities: Jews and Mormons. The results were the same even after the researchers controlled for factors like age and racial differences.”

“Fifty-three percent of Protestants could not identify Martin Luther as the man who started the Protestant Reformation.”

Daar is paar vrae wat nie relevant sou wees tot ons Suid-Afrikaners nie. Sommige vrae behels die Amerikaners se skole en hulle praktyke in terme van die gebruik van die Bybels of praat oor Christenskap in die klaskamer.

Wat doen hierdie vir die aansien wat Christene geniet in die wereld? Hier is n leidraad van ons land se mees populere radio persoonlikheid, Gareth Cliff (wat hy op Twitter gesit het met n link na die berig):

“Atheists know religion better than the religious. Not surprising.”

Mens kan n kort weergawe van die opname voltooi en jouself toets op die website.