Lausanne

In Kaapstad is die Lausanne konferensie in aksie vanaf gisteraand. Dit is die grootste en mees diverse samekoms van evangelistiese leiers oor die wereld.