Pa’s, vergeet van kwaliteit tyd met jou kinders!

Gedog hierdie is behulpsame advies vir die ouers – en in besonder die pa’s – onder ons:

Afgekyk by Justin Taylor

Advertisements

Gehoorsame Kinders

Ons het vanoggend hieroor gepraat by kerk aan die hand van Kol 3:20 – maar ongelukkig net op ‘n hoë vlak. Hier’s ‘n paar meer praktiese ‘tips’ vir die wat dalk sou belangstel:

1. ‘n Oortuiging dat jy as ouer God-gegewe gesag het

2. Moet nooit tot 3 tel nie

3. Stel die voorbeeld deur jou gehoorsaamheid aan gesag oor jou

4. Vermy onnodige reëls.

5. Gebruik gepaste dissipline.

Afgekyk by GodFirst waar jy meer van ‘n verduideliking van elk sal kry.

‘n Kind-Gedrewe Huis: Gesond of Gevaarlik?

Hier is stof tot nadenke vir die ouers onder ons…

Red Alert: Beware a Child-Centred Home deur PJ & Ash Smyth

Afgekyk by GodFirst