Hoe om nie te verdrink in e-pos

Enige iemand wat in vandag se tyd op aarde bly, sluit meeste van ons in, kry e-pos. My ouma van 85 is op die e-pos trein! Die volumes e-pos wat mens ontvang deur die dag is ongelooflik. Ek het gister vier en twintig e-posse ontvang, en dit is net my Gmail. Dan het ek nog n werk e-pos ook.

Hierdie stuk van Matt Perman is baie handig. Met bietjie moeite kan mens die proses van e-pos baie makliker maak. Die vyf idees wat hy aan raak is:

  1. Setting up your email workspace
  2. The rules of processing
  3. How to handle the four different types of emails
  4. Email filing (don’t do it)
  5. Staying at zero all day long: how often should you check email?

Spandeer vyf minute en lees die berig!

Advertisements