Who Are We?

 

LIG.punt as kerk se wortels lê in baie verskillende rigtings maar in wese is ons eerstens Christen, tweedens Evangelies, derdens Gereformeerd en vierdens Missionaal.

Dit beteken dat ons onsself vereenselwig met die Apostoliese geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea, die evangelie soos dit herontdek is tydens die Reformasie en dat ons daartoe verbind is om onsself te sien as sendelinge in en vir Pretoria. Ter wille van hierdie sending, het LIG.punt een oop en een toe hand.

Daar is sekere dinge in die toe hand wat ons gretig is om aan vas te klou en daarvoor op te staan. Hierdie is dinge wat die Bybel as integraal tot die evangelie beskou, en dus tydloos, onveranderlik en ononderhandelbaar is. Daar is egter verskeie ander goeie maar nie-kritiese dinge wat in die oop hand gehou word, waarin ons baie vryheid geniet. Dit stel ons in staat om die tydlose, onveranderlike storie van Jesus, in 21ste eeuse klere aan te trek, sodat dit die koppe sal laat draai van die wat daarmee paaie kruis.

Alhoewel LIG.punt nie deel is van enige denominasie nie, heg dit groot waarde aan die intieme verhoudings wat dit met bestaande kerke en netwerke het.

sien die website

One Response to Who Are We?

  1. Johannes de Koning says:

    Ek deel julle waardes en hou van julle benadering.
    Kom besoek gerus ook my Blog by
    http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/

    As jy dalk sukkel met die skakel, google net “Woord-Skatte gemyn op Tsumeb”

    Groetnis en sterkte vir julle bediening
    Johannes de Koning
    Tsumeb, Namibia

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: