Ons droom vir Pretoria…

…is dat LIG.punt, deur God se genade:

• Sy waarheid met integriteit aan die hele stad sal verkondig

• Deur sy lede die samelewing ten goede sal beïnvloed, tot voordeel van alle mense

• ‘n Lewensstyl van vreugdevolle vrygewigheid sal kweek

• Met blydskap kwesbare en behoeftige mense sal dien

• In vennootskap met eensgesinde Christene sal staan oor tradisionele grense heen

• Sal aanhou om die dieptes van die evangelie en die implikasies daarvan vir elke area van die lewe te ontgin

• Veel-rassige gemeenskap op tasbare maniere sal nastreef, as getuienis tot die verenigende krag van die evangelie

• Kerk sal wees wat kerke plant wat ook kerke sal plant, oor ‘n breë demografiese spektrum

• Kerk sal wees wat sal onthou hoe dit was om in die duisternis vas gevang te wees

• Deurlopend, deur gebed, ‘n model wees van passievolle afhanklikheid van God

• Mans en vrouens sal oprig vir die verkondiging van die evangelie wêreld wyd

• Meer van Sy goedheid sal wys aan dié wat se oë geopen is om dit te kan sien, sodat hulle in verwondering na Hom sal smag

• Voorbeeld sal wees van ware gemeenskap, vir beide dié wat binne en dié wat buite die kerk is.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: