Maar IS jy gelukkig?

Alles wat jy gaan doen vandag is die resultaat, direk of indirek, van jou strewe vir geluk. Of ten minste so dink Blaise Pascal:

“All men seek happiness. This is without exception. Whatever different means they employ, they all tend to this end. The cause of some going to war, and of others avoiding it, is the same desire in both, attended with different views. This is the motive of every action of every man, even of those who hang themselves.”

(Afgekyk by Desiring God, hier)

Hy’s natuurlik reg. Dis egter nie iets om oor skuldig te voel nie – dis hoe jy ontwerp is. Jy wil net seker maak jy mors nie jou lewe deur geluk te soek by die verkeerde adres nie. Dit kan, soos ‘n ander dooie profeet ons herinner, net op een plek gevind word, en dit is op die beste van tye vir die meeste (almal?!) van ons nie waar ons, ons dag-in-en-uit energie en tyd en geld spandeer om daarvoor te myn nie:

“If we find ourselves with a desire that nothing in this world can satisfy, the most probable explanation is that we were made for another world.”

(CS Lewis)

Daardie ‘ander wêreld’ is die enigste plek wat vir ons die geluk wat ons so na smag, op ‘n diep, blywende, lang-termyn manier kan kry. Die goeie nuus is dat dit nie bloot ‘n ‘eendag’ ding is nie, soos baie van julle sal getuig wat dit reeds geproe het!

Vir meer oor hierdie onderwerp – en spesifiek oor ons geneigdheid om geluk in geld te soek, luister gerus na ‘n praatjie getiteld “The Pleasures of Money” deur Robert Glen. (Alhoewel dit gerig is op predikante is dit van waarde vir almal van ons.)

Advertisements

One Response to Maar IS jy gelukkig?

  1. AJ says:

    We were created for another world from where our King will come to call us home (Ref Philippians 3:20-21)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: