Heidelbergse Kategismus, Sondag 1 (Deel 2) – Die Sambreel

In Heidelbergse Kategismus, Sondag 1 (Deel 1) het ons gekyk na die enigste troos in die midde van ‘n gebroke wêreld en ‘n onafwendbare dood. Deel 2 van Sondag #1 kyk nou na die oorhoofse “hoe” van hierdie besef.

Die drie dinge wat ons moet besef word in die deel genoem en dan in detail bespreek deur die res van die Kategismus. Hierdie vraag en antwoord is dus die sambreel waaronder die Heidelbergse Kategismus gebou word. Die middelpunt bly God en die troos wat nou, en vir ewig slegs by Hom lê.

Vraag:

Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie troos salig te kan lewe en sterwe?

Antwoord:

Drie dinge: Ten eerste, hoe groot my sonde en ellende isten tweede; hoe ek van al my sonde en ellende verlos word en ten derde hoe ek God vir so ‘n verlossing dankbaar moet wees.

Advertisements

2 Responses to Heidelbergse Kategismus, Sondag 1 (Deel 2) – Die Sambreel

  1. Dalene Piek says:

    Hello daar. Ek was op verlof so vang nou eers al my leeswerk op. Is die nie hoeka op Romeine geskoei nie? Of het ek dit mis? Die drie dele wat Romeine (?) en die H Kategismus en ons hele verlossing op le?

  2. Cobus van Rooy says:

    Welkom terug Dalene!

    Ek stem verseker saam met jou. So sommer grof vind mens tot ‘n groot mate daardie temas in Romeine:

    1) Ellende Rom 1:18 – 3:20
    2) Verlossing 3:21-5:21
    3) Dankbaarheid (lei to ‘n lewe van) 12:1 – 15:13

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: