Kom alle “getroudes”, vrolik en vol vreugde…of hartseer en vol skeure…

Ek was net weereens oor die laaste week bewus gemaak van die kosbaarheid van die huwelik as ‘n God-gegewe instelling. In ‘n gesprek met ‘ jong getroude paartjie, het Dietrich Bonhoeffer (meer as 50 jaar terug) die volgende wyse woorde ge-uiter: “It is not your love that sustains the marriage, but the marriage that sustains your love”.

Ek wonder hoeveel van ons glo hierdie stelling? Meeste van ons dink ons moet gereeld ons verhoudings “op-spice” om ons huwelike instand te hou. Die ironie is egter dat ‘n korrekte verstaan van wat die “huwelik” werklik is, die enigste manier is wat ‘n paartjie die vlam van liefde aan die brand kan hou. Luister hoe John Piper, Don Carson en Tim Keller presies hierdie punt maak…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: