Hoe behoort ons die “harde” tekste in die Bybel te benader?

Daar is vir elkeen van ons (Christen of nie-Christen) bitter pille in die Bybel om te sluk. Die vraag is: Hoe behoort ons hierdie “harde” tekste in die Bybel te benader? Moet ons dit bloot net aanvaar? Moet ons dit ignoreer? Of moet ons die gedeeltes manipuleer om iets ander te sê wat beter met ons eie harte, gedagtes, tradisies of vriende sal resoneer?

In hierdie video gee Francis Chan vir ons baie om aan te kou…

Afgekyk: Stephen Murray (http://stephenmurray.co.za/2011/06/francis-chan-on-hell)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: