Die top 10 gevaarlikste Christen-clichés

As Afrikaners is ons baie bevoorreg dat ons in n Christen-kultuur groot geword het. Een van die nadele is egter dat daar baie Christen-clichés in ons midde rond dryf…gesegdes en ‘staaltjies’ wat nie regtig Bybels is nie, maar wat so na aan die waarheid lê EN wat so populêr is, dat dit deur die gemiddelde man/vrou op straat as die waarheid beskou word…
Hier (in geen spesifieke volgorde nie) is wat ek dink die 10 gevaarlikste Christen-clichés is:
  1. “My God sal nooit so iets doen nie, hy is ‘n God van liefde”
  2. “Al wat jy moet doen is – glo”
  3. “My geloof is n persoonlike ding”
  4. “God help die wat hulle self help”
  5. “Vir God gaan dit nooit oor Homself nie”
  6. “Jou dade is kragtiger as jou woorde”
  7. “Al wat jy moet doen is bloot glo soos ‘n kind”
  8. “God haat die sonde, maar nie die sondaar nie”
  9. “Jy mag nie oordeel nie”
  10. “God het my ‘so’ gemaak”
Raait…ek is seker ek het nou ‘n paar mense verkeerd opgevryf! Maar wag net ‘n bietjie voor julle my begin stenig…in die volgende paar weke sal ek een vir een deur hierdie lys werk en verduidelik hoekom ek so oortuig is dat hierdie waarhede niks meer as clichés is nie.
So byt vas, en volg die volgende 10 blogs in hierdie reeks!
Advertisements

One Response to Die top 10 gevaarlikste Christen-clichés

  1. ajgatley says:

    Ek sien uit na die reeks, dink jy het iets hier beet! 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: