Wyse woorde van ‘n wyse ou man

J.I. Packer (skrywer van die bekende boek – ‘Knowing God’) word gesien as een van die invloedrykste teoloe van ons tyd. Hy is nou aan die einde van sy lewe, maar is steeds aan die brand vir Jesus. Wat is die geheim van sy geestelike deursettingsvermoë? Wel, iemand het hom in n supermark plat getrek en vir hom gevra wat sy advies aan “jong Christene” sal wees…wyse woorde, vir jong en ‘ou’ Christene…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: