Die Ou Testament

Ek het onlangs ‘n gesprek gehad wat frustrasie oor die gebruik van die Ou Testament redelik duidelik was. Ek is self baie skuldig aan die gemak van die Nuwe Testament en die vermeiding van die ongemak van die Ou Testament. Baie van ons is eintlik so gewoond om die Bybel oop te slaan by die NT en die OT gebruik slegs as daar verwys word na dit. Ons glo wel dat die hele Bybel “..God breathed..” (2 Tim 3:16) is, en dit sluit die OT in.

Mark Driscoll se nuwe boek On The Old Testament (a Book You’ll Actually Read) gaan oor die rol, doel en toepassing van die Ou Testament, vir ons. Hoe meer ons weet hoe meer sal dit vir ons beteken en hoe duideliker word die waarheid van God.

Nege van die mees algemene vrae antwoord hy in die eerste hoofstuk, wat beskikbaar is hier.

  1. Who wrote the Old Testament?
  2. What does the Old Testament say about the Old Testament?
  3. What does the New Testament say about the Old Testament?
  4. What does Jesus say about the Old Testament?
  5. How were the Old Testament books chosen as Scripture?
  6. What is the central message of the Old Testament?
  7. How did we get the Old Testament in English?
  8. Why are there different Bible translations?
  9. How can I get the most out of the Old Testament?
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: