Die twee hoof redes vir “Onvergifnis”

Jesus maak dit baie duidelik in Mt 5:14-15 dat sy volgelinge ander mense hulle oortredings moet vergewe EN dat onvergifnis n mens se ewige noodlot sal beteken. In sy klassieke boek “Exclusion and Embrace”, slaan Miroslav Volf (wat self na die grusame dood van sy familie en vriende in die Balkiese oorlog) die spyker op die kop:

“Forgiveness flounders because I exclude the enemy from the community of humans and I exclude myself from the community of sinners”

Ek dink Miroslav se woorde hier help ons om te verstaan hoekom Jesus so ernstig oor ‘vergifnis’ is. n Christen is n persoon wat oortuig is van hierdie twee waarhede…(1) Dat ALLE mense in die beeld van God geskape is en (2) dat ALMAL van ons sondaars is wat net voor God kan staan omdat God ons (in Jesus) vergewe het.

Mag God elkeen van ons help om in die midde van ons hartseer en pyn nie te vergeet wie ons is, en wie ander mense is nie…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: