Jy Verteenwoordig Hom

“Woe to you, when all people speak well of you, for so their fathers did to the false prophets.” Luke 6:26

“Blessed are you when others revile you and persecute you and utter all kinds of evil against you falsely on my account . . . for so they persecuted the prophets who were before you.” Matthew 5:11-12

Die Bybel waarsku ons teen “..an unhealthy craving for controversy..” (1 Timothy 6:4) en wys ons na “the sound words of our Lord Jesus Christ” (1 Timothy 6:3). So vermy ons kontroversie? Wel, ‘n Christus gesentreerde lewe sal jou daarheen vat.

In die stuk in Lukas 6:26 verwys die skrywer nie noodwendig daarna dat jy nie populêr moet wees nie, hy wys daarop dat jy nie jou rug op God se wil, die verwagtinge van die evangelie, moet draai na die verwagtinge van mense.

As jy jou lewe inrig om slegs na die evangelie te draai en daarvolgens elke dag aanpak sal mense na jou verwys as kontroversiëel. Jy is die uitsondering op die reël. Mense mag bekommerd raak oor jou en selfs wegdraai van jou af oor jou geloof, jou leefstyl. Dit is waarvan die skrywers hierbo praat. Jesus, God en ons verlossing is kontroversiëel. Jy verteenwoordig dit, jy is kontroversiëel.

As God jou lei in Lukas 6:26 omstandighede in, en ander dink minder van jou onthou dat God jou sien soos in Matteus 5:11:

“Blessed are you..”

 

Uit You are representing Him, Ray Ortlund

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: