Goed om NIE vir God te Sê

Leuens waaraan ons skuldig is:

  1. God is gemaklik met kwaad.
  2. Waar is die God van geregtigheid?

In Malachi lyk dit so:

“You have wearied the Lord with your words. But you say, “How have we wearied him?” By saying, “Everyone who does evil is good in the sight of the Lord, and he delights in them.” Or by asking, “Where is the God of justice?” (Malachi 2:17)

Konteks

Malachi is geskryf in ‘n tyd wat Israel stelselmatig lou geword het met hul geloof in die beloftes van God. Hulle het God erken, maar selfs die priesters het begin verkondig dat hulle slegs deur die mosies hoef te gaan om God se seën te ontvang.

Baie soos ons wat glo dat as ons vir die regte mense geld gee en vriendelik op tree teen arm mense, of Bybel gereeld lees sal ons in God se goeie boekies wees.

God se woorde aan die priesters wat dit verkondig het gee vir ons ‘n aanduiding van die erns van die saak in God se oë:

“Because of you I will rebuke your descendants; I will smear on your faces the dung from your festival sacrifices, and you will be carried off with it.” (Mal 2:3)

1.) God is gemaklik met kwaad.

God is nie ‘n tooth fairy nie. Hy kyk nie na die goed wat ons doen, beloon ons, en dan later draai ‘n blinde oog op dit wat ons verkeerd doen nie. Hy is nie ‘n passiewe gees wat rond sweef en ons laat goed voel nie (Oprah se weergawe van God).

Verdien God rerig net jou oorskiet? Oorskiet geld, tyd, moeite en talente is nie heeltemal wat God wil hê nie. Dit is wat die mense in Malachi geglo het.

2.) Waar is die God van geregtigheid?

Hierdie vraag dui op die hart van die persoon wat dit vra. Die persoon glo dat dit wat hy doen reg is in God se oë en uit die aksies en leefwyse verdien hy die seën uit die hand van God. Hierdie persoon oordeel ander, mense wat nie reg leef en die tipiese “kyk hoe lewe daardie mense!” kommentaar daagliks maak. Hierdie persoon is skuldig daaraan om agter dit alles te glo hy is meer wys as God.

God is nie stadig om geregtig op te tree nie. Hy is geduldig, maar moenie die “..not slow..” deel mis lees nie:

“The Lord is not slow in keeping his promise, as some understand slowness. Instead he is patient with you, not wanting anyone to perish, but everyone to come to repentance.” 2 Peter 3:9

Vrees en Verwondering

Op ‘n daaglikse basis skuif ons God af op ons lys van prioriteite, ons vrees God nie. Ons verstaan die gewig van dit wat Jesus gedoen het slegs in die lig van die kruis, slegs hier sien ons die donkerheid van ons eie sonde. En hier, met die insig van dit wat ons sonde waarlik is, kan ons staan voor hierdie ongelooflike God met die vrees wat Levi gehad het:

“It was a covenant of fear, and he feared me. He stood in awe of my name.” Malachi 2:5

Laat dit dan ons gebed wees.

 

Uit 2 Things NOT to Say to God, deur Mike Anderson

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: