The Grand Design

Stephen Hawking is seker die mees bekende wetenskaplike van ons era; soortgelyk aan Darwin in die era voor ons. En soos wat Darwin groot aansien geniet het in alle kommentaar wat hy gelewer het so geniet Hawking dieselfde woord is wet reputasie. (CS Lewis spreek in Mere Christianity spesifiek die Darwin woord is wet reputasie en sy opinies aan)

Die nuwe publikasie, The Grand Design deur Hawking en Mlodinow, handel oor die bewys wat fisika lewer teen ‘n skeppende Skepper. Uit die boek:

“Because there is a law such as gravity, the universe can and will create itself from nothing. Spontaneous creation is the reason there is something rather than nothing, why the universe exists, why we exist. It is not necessary to invoke God to light the blue touchpaper and set the universe going.”

Soos wat Darwin teenkanting gevind het in mense soos Lewis vind Hawking sy teenkanting, maar nie heeltemal waar mens sou verwag nie – in die fisici kringe. John Lennox (‘n wetenskaplike) het in die Daily Mail koerant kommentaar gelewer op die boek deur om te sê dat dit wat Hawking op die tafel sit is niks nuut nie, dit maak net nou opslae omdat Hawking so groot aansien geniet. Hy gaan verder en antwoord die stelling van Hawking:

“…contrary to what Hawking claims, physical laws can never provide a complete explanation of the universe. Laws themselves do not create anything, they are merely a description of what happens under certain conditions. What Hawking appears to have done is to confuse law with agency.”

Verder argumenteer Hawking en Mlodinow vir die “M-Theory” wat ‘n teorie is wat argumenteer vir die bestaan van baie heelalle waarvan ons heelal toevallig lewe toelaat. Roger Penrose skryf oor die teorie, sonder om een maal God te noem, “unlike quantum mechanics, M-theory enjoys no observational support whatever.” en noem dan ook die teorie, saam met ander wetenskaplikes ‘n “blind alley”“highly speculative” en “not testable, not even in any foreseeable future”, staan alleenlik op “a leap of faith”.

Lennox sluit sy artikel As a scientist I’m certain Stephen Hawking is wrong. You can’t explain the universe without God af met die woorde:

“Hawking’s new fusillade cannot shake the foundations of a faith that is based on evidence.”


Vanuit Stephen Hawking and God (bethinking.org)

Advertisements

2 Responses to The Grand Design

  1. AndréV says:

    Prys die Here vir Lenox!
    Het jy die debat tussen Lenox en Dawkins gesien?
    Ek stuur ‘n skakel vir jou.
    Lenox is Wiskundige by Oxford, die selfde universiteit as waar Dawkins, Bioloog is.
    Mens kan enige kamstige, logiese atheis na hierdie dabat verwys.. dit spaar my die energie om te begin redeneer.
    Wat Hawkin betref… dink ek hy en die kronies sieke Nietsche het dalk iets in gemeen: verwyt van God.

    http://www.fixed-point.org/index.php/video/35-full-length/164-the-dawkins-lennox-debate

    • Francois says:

      Nie dat ek dit reg kry nie, maar mag ons in trane uitbars wanneer ons na God uitroep om hierdie uitgesproke God-rebelle wat oppad hel toe is genadig te wees, net soos wat Hy aan ander kronies siek van sonde God-rebelle soos ons genadig was en is. En wanneer ons trane opdroog mag ons daarna streef om ons lewens op te offer en om hulle te help om enige fals idees wat hul verblind vir die glorie van God uit die weg te ruim.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: