Teologie van die Liggaam #5: Verwesinliking

As deel van die Teologie van die Liggaam reeks kyk Gregg Allison na die verband tussen ons liggame en ons siel en hoe ons dit moet sien. Verwesinliking word beskryf as die eenheid wat gevorm word tussen die liggaam, die materiële, en die siel; die nie-materiële. Verwesinliking bestaan tussen ons geboorte op aarde en ons dood waar die siel aanhou bestaan en ons liggaam ontbind – Wat ‘n onnatuurlike staat is. (2 Cor 5:1-10)

Ons verwesinliking waar die siel en die liggaam ‘n eenheid vorm is soos wat God dit ontwerp het. Die intensie was om ons na Sy beeld te skep, ons is n goddelike ontwerp! Ons is nie perongeluk toegeken met n tydelik vervoer middel nie.

In die stuk word Frederica Mathewes-Green aangehaal:

“The initial impression that we stand critically apart from our bodies was our first mistake. We are not merely passengers riding around in skintight racecars . . . we are our bodies. They embody us.”

Wat kan mens dan aflei uit hierdie verwesinliking van dinge soos aborsie, genadedood of genetiese ontwerp?

As ons dan glo dat ons liggaam n goddelike ontwerp is verander dit dan nie ook van ons opinies oor die verantwoordelikheid van die verspreiding van die Goeie Nuus? Moet ons dan nie ook kyk na die liggame (verwesinliking) van mense wat honger of siek is?

Uit What is Embodiment?

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: