Teologie van die Liggaam #1

Hoekom moet jy kyk na jou liggaam? Jy is mos net tydelik in hom.. Kyk jy na wat jy eet? Kyk jy na wat jy drink of hoeveel jy oefen?

Maak dit saak vir God? Ons almal ken die versie oor jou liggaam wat n tempel is vir God (1 Kor 6), maar bedoel God rerig dat Hy omgee wat jy eet en wat jou bloeddruk is?

‘n Storie wat Gregg Allison vertel is van die man wat na hom (‘n lektor by die Southern Baptist Theological Seminary) toe gaan en vir hom al die vra hierbo vra. Die man was ongesond, oorgewig en oorwerk, maar kon nie die punt daarin sien om na sy tydelike lyf te kyk nie..

Gregg het geweier om die man n geestelike antwoord te gee al is dit wat die man wou gehad het. Die punt wat hy gemaak het is dat as hy die leefstyl sou volhou gaan hy geen doel dien in sy omgewing, gesin of kerk nie. (sien die storie in Why Your Body Matters)

Jare se navorsing het gevolg uit die gesprek. Gregg Allison spreek die “Theology of the Body” aan in n reeks artikels. Ons kyk na die artikels deur die loop van die week.

Advertisements

One Response to Teologie van die Liggaam #1

  1. Johan says:

    Great pel. Ek dink hierdie is so belangrike onderwerp in die wereld waarin ons onsself bevind. Meeste mense se verstaan van God en Christenskap is steeds dat God in die besigheid van geestelike dinge is en dat Hy nie regtig omgee oor ons fisiese bestaan nie. Dit is eintlik maar net die stuiptrekkiings van vroee Griekse filosofie – die idee dat die gees goed is, maar die liggaam sleg…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: