Die Bybel, Christenskap en geloof.. Hoeveel weet jy rerig?

Daar was onlangs in Amerika n opname gedoen om te bepaal hoeveel mense weet van die Bybel, Christenskap en ander gelowe – die resultate is, wel, interresant. Daar was 3400 mense gebel en elkeen is dan 32 vrae gevra. Die berig in die New York Times skep n kommerwekkende prentjie.

Die gemiddelde persoon het 50% van die vrae reg gekry.. Die resultate:

“Those who scored the highest were atheists and agnostics, as well as two religious minorities: Jews and Mormons. The results were the same even after the researchers controlled for factors like age and racial differences.”

“Fifty-three percent of Protestants could not identify Martin Luther as the man who started the Protestant Reformation.”

Daar is paar vrae wat nie relevant sou wees tot ons Suid-Afrikaners nie. Sommige vrae behels die Amerikaners se skole en hulle praktyke in terme van die gebruik van die Bybels of praat oor Christenskap in die klaskamer.

Wat doen hierdie vir die aansien wat Christene geniet in die wereld? Hier is n leidraad van ons land se mees populere radio persoonlikheid, Gareth Cliff (wat hy op Twitter gesit het met n link na die berig):

“Atheists know religion better than the religious. Not surprising.”

Mens kan n kort weergawe van die opname voltooi en jouself toets op die website.


Advertisements

2 Responses to Die Bybel, Christenskap en geloof.. Hoeveel weet jy rerig?

  1. Bruce says:

    This is indeed a problem. I think a similar South African poll might provide an even more alarming picture.

    Much of the problem lies in a society that considers itself Christian. Religion is a problem. We have very religious people in South Africa who are religious about going to church but are not passionate about Jesus or the word of God.

    Also, many churches preach a watered down, “acceptable” Gospel instead of teaching the truth and helping people understand scripture. This is why I am blessed when I listen to guys like Kellar and Driscoll. So much teaching but also amazingly accessible.

    Great Blog! Keep it up!

  2. Ek het gisteraand bietjie rondgery en op die ou end na n “talk show” geluister op Jacaranda.. Dit het gehandel oor pornografie en wat mense daarvan dink. Die aanbieder was redelik liberaal en het op n plek iets gese wat baie lasterlik was. Ek het nogal so bietjie kant toe getrek toe ek dit gehoor het.

    Na ‘n advertensie stuk het hulle terugvoer gelees van mense wat e-pos en sms oor die onderwerp. Daar het toe iemand gesms iets soos: Ek hou nog altyd van Jacaranda maar jy is stupid as jy die Groot Man se naam so gebruik en dit sit my af. DIs verkeerd en jy kan nie so praat nie. Jy is stupid.”

    Die aanbieder se antwoord was iets in die lyn van:
    You are the stupid one, you judge me and hate me but your Rule Book tells you to be tolerant and forgiving. You are the naive religious type, believing in a God or whatever. Religion and people like you are the cause for all the wars in the world. You are the stupid dumb one. There is no such thing as the big man or whatever..”

    Ek het amper my kar gerol. Ok nie eintlik nie, maar ek was super-verstom. Nie oor die antwoord soveel as dit sms nie. Hoe kan enige iemand glo in n vredeliewende God as die mense wat in die God glo sulke goed doen. Ek weet nie wat die regte manier is om dit te hanteer nie, maar ek twyfel of die persoon ‘n sms gestuur het wat eer bring aan God. Hoe kanteer mens dit dan?

    Kom die “judgmental” natuur van die persoon wat die sms gestuur het nie van ‘n tekort aan Bybel kennis? Ek weet nie.. Het gedink die is van toepassing op die stukkie hierbo.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: